kykNETtv voer ‘n onderhoud met entrepreneur, Hjalmar Venter, Besturende Direkteur van SpaceBox. Kom kyk hoe SpaceBox beoog om die probleem van spasie op te los.

 

 

kykNETtv voer ‘n onderhoud met entrepreneur, Hjalmar Venter, Besturende Direkteur van SpaceBox.

 

Kom kyk hoe SpaceBox beoog om die probleem van spasie op te los.

 

Alle waardevolle en gedenkwaardighede kan nou vinnig, maklik en veilig gestoor en gehaal word deur van hierdie tegnologiese stoordiens gebruik te maak. Stoordiens is huidiglik beskikbaar te Johannesburg, Kaapstad en Durban.

 

Besoek SpaceBox

Open chat
Hello, How can we help you?